do4sa400

DIRT OVAL 4 SA

Chris Liebenberg het die regte van Dirt Oval Racing by MSA bekom en DIRT OVAL 4 SA tot stand gebring.

Al die bestaande MSA grondbane (dirt oval) val nou onder DIRT OVAL 4 SA en sal net soos MSA en WOMZA hulle lede se wedren belange hanteer.

Alle Tygerberg Raceway lede het by DIRT OVAL 4 SA aangesluit.

Die regte maak dit moontlik vir DIRT OVAL 4 SA om onder andere Provinsiale en Nasionale Kampioenskappe aan te bied en Provinsiale en Nasionale Kleure daarvoor toe te ken.

Sodra meer inligting bekend gestel word sal dit hier geplaas word.

Vir verdere navrae kontak Nicky Koegelenberg by 082 894 7337